Modulekode | TLR 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | ormulering en toepassing van teeltdoelwitte. Diere-aantekeningstelsels en internasionale riglyne vir evaluasie. Spesie-spesifieke teeltsisteme. Ekonomies belangrike eienskappe en die doeltreffendheid daarvan. Kruisteeltstelsels in vleisproduserende plaasdiere. Rasontwikkeling. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | TLR 411 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, Prakties tweeweekliks |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App